Like a long afternoon that seems caught deliciously between day and dusk, where the air takes on a honeyed light and your body moves slowly, liquidly like melted toffee, nude is a taste that gently lingers. Nude embodies this sense of quiet fullness: it's elegant and beautiful without being showy; sophisticated without being cold; understated but far from unnoticeable. It carries with it a residue of an indefinable memory, making it a bit nostalgic too! - Lin Murray
7
Nov
Curl

Yolandi & Ian

PHOTOGRAPHER: Nikki Meyer

Daar is nou nie vir my ‘n ander manier as om maar net die ‘post’ in afrikaans te doen nie! Sekere dinge sê net te lekker in jou eie taal!!! Die gees en karakter van mense is nou maar net vir eens en vir altyd aansteekbaar!!!! En dit is PRESIES wat dit is wanneer dit kom by die Du Toit gesin!!!! Wat ‘n fees om weereens te kon deel in een van die groot dae vir hulle as gesin!!!! Nikki Meyer het die mees besonderse foto’s geneem, maar laat die kiekies hulle eie praat werk doen:)

0691

0012 0122 0132 0142 0152 0162 0192 0261 0291 0331 0351 0371 0381 0411 0531

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *