Frames Join me on Facebook
Like a long afternoon that seems caught deliciously between day and dusk, where the air takes on a honeyed light and your body moves slowly, liquidly like melted toffee, nude is a taste that gently lingers. Nude embodies this sense of quiet fullness: it's elegant and beautiful without being showy; sophisticated without being cold; understated but far from unnoticeable. It carries with it a residue of an indefinable memory, making it a bit nostalgic too! - Lin Murray
23
Mar
Curl

Melissa het sekerlik die mooiste oe wat ek nog in my lewe gesien het, en as julle na die fotos gaan kyk, sal julle verstaan wat ek bedoel! Tussen Melissa, 2 strooimeisies, haar ma en skoonma se hare en make-up het ons ‘n besige oggend gehad en moes ek al 7uur aan die werk spring. Dit het egter nie gekeer dat daar rugby gekyk word nie! Die kranige Sharks ondersteuners was op hulle stukke en ek kon my lag nie inhou tussen deur al die geskree en benoude oomblikke op die doellyn nie! Daar is niks lekkerder as om te sien, mense is maar net mens, en om by ‘n troue weg te ry met die gevoel jy is amper deel van die familie nie!

‘Thank you for the wonderful time with your family Melissa, and for making me feel so at home! It was a great privilege getting to know all of you! Your photos are stunning, can’t wait to see the rest of it!’

 

Continue Reading

25
Jan
Curl

Dit was een van DAAI oggende wat, voor ek ry, ek eers sien die mail wat ek die vorige aand gestuur het, het nooit deliver nie … Dus, die bruid weet nie ons skedule is aangepas nie en soos die noodlot dit wil he, kom ek nie deur na haar foon om haar net gerus te stel nie. Met die, dat toe ek eers die N1 tref, die eerste kandidaat eintlik al reg sit anderkant Wellington weens ‘n “kommunikasie gaping” het die dag afgeskop met ‘n paar ekstra heart beats p/min sowel as ‘n voet in die hoek! Dit was egter ‘n amazing dag saam met Tharine en haar gevolg! Met 3 bruidsmeisies se make-up en Tharine en haar Ma se hare en make-up gedoen, was dit Christine Meintjies wat die STUNNING fotos geneem het.

“Tharine, baie dankie vir die heerlike dag saam met jou en jou vriende en familie. Ek’t sommer deel van die ‘gang’ gevoel, en so lekker gelag, skoon vergeet dit was werk! :)”

 

Continue Reading

1
Dec
Curl

VERSEKER een van my lekkerste troues nog, wat ek gedoen het! Ek sou my sleutels by die voordeur kon ophang, my skoene uitskop en Nantes my huis maak so mooi is die plek. Dankie vir die lekker dag René, jy het dit laat voel soos ‘n kuier en nie werk nie!

 

Continue Reading

I am very excited to share these photos, as it is my one and only brothers wedding! The nerves in the Robinson family home was running high as my parents house was in flood only a month before my brothers wedding day. Thus, above all the wedding arrangments and life not waiting for one second, there was a house in chaos that had to find direction ASAP as it was even a struggle to find a towel!

With only a week  for everything to fall in place, and hair still being cut midnight before the wedding you can imagine that when that day finaly broke all of us had to release a silent scream for joy!

It was a great privilege making my new sister even more beautiful than she already is and then rushing from her to my brother at the venue( 40km out of town and 20km gravel road) to see that  he was also as ‘pretty’ :) The true farm boy cleaned up very nicely if I have to say so myself! ‘Baie lief vir jou Boetie!’

I hope you enjoy the photos as I couldn’t help myself and threw in a few extra of the the people very close to my heart, sharing that few intimate moments as we just let loose!

 

Continue Reading

Okay! Here we go! Hierdie is amptelik die eerste troue se fotos wat ek self launch en dink dit is die perfekte timing aangesien dit die troue is van die einste Graphic Designer wat hierdie b-e-a-utiful blog vir my ontwerp het. So vir julle wat nog nie die gesig agter Lovelab gesien het nie, hier is sy. Woorde soos eksentriek, liefdevol, vrygewig, en ontsaglik talentvol, is maar net ‘n paar van die vele om haar te beskryf. ‘n Mens kan nie anders as om opgewonde te wees in haar teenwoordigheid nie, haar passie en kreatiwiteit is aansteeklik! Om deel te kon wees van haar GROOT dag was vir my ‘n voorreg!

Louise, baie dankie vir alles! Jy het my help bou aan my droom toe die duisternes wou toesak. Daarom as ek die stukkie lees, vat dit my terug na ons eerste ontmoeting oor die blog, in die einste boekwinkel wat vir jou ook eintlik die begin was van ‘n sprokies verhaal!…

‘Hoe kan ek ‘n vlinder wees? Het sy gewonder. Jy moet so graag  wil vlieg dat jy bereid is om nie langer ‘n ruspe te wees nie.’
-Trina Paulus-

 

Continue Reading