Like a long afternoon that seems caught deliciously between day and dusk, where the air takes on a honeyed light and your body moves slowly, liquidly like melted toffee, nude is a taste that gently lingers. Nude embodies this sense of quiet fullness: it's elegant and beautiful without being showy; sophisticated without being cold; understated but far from unnoticeable. It carries with it a residue of an indefinable memory, making it a bit nostalgic too! - Lin Murray
23
Mar
Curl

Melissa het sekerlik die mooiste oe wat ek nog in my lewe gesien het, en as julle na die fotos gaan kyk, sal julle verstaan wat ek bedoel! Tussen Melissa, 2 strooimeisies, haar ma en skoonma se hare en make-up het ons ‘n besige oggend gehad en moes ek al 7uur aan die werk spring. Dit het egter nie gekeer dat daar rugby gekyk word nie! Die kranige Sharks ondersteuners was op hulle stukke en ek kon my lag nie inhou tussen deur al die geskree en benoude oomblikke op die doellyn nie! Daar is niks lekkerder as om te sien, mense is maar net mens, en om by ‘n troue weg te ry met die gevoel jy is amper deel van die familie nie!

‘Thank you for the wonderful time with your family Melissa, and for making me feel so at home! It was a great privilege getting to know all of you! Your photos are stunning, can’t wait to see the rest of it!’

 

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *